In lag skuil daar ʼn traan.
Niks is ooit kompleet nie,
tog alles ʼn geheel.
Die kringloop van die lewe,
ʼn metamorfose van die siel.
Begin is net die einde,
en einde, ʼn weer begin.
In vreugde is daar trane.
En lag is tog maar huil.
Is jy die digter?
ReplyDeleteHou aan, ek sal weer kom lees.
G